Modulekode | ASS 400 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Teorie en praktyk van onderwysassessering. Rapportering van assessering. Selfassessering, portuurassessering en formele assessering. Akkomodering en alternatiewe assessering van gestremde leerders. Die beginsels vir die ontwerp van die professionele portefeulje-aanbieding en die gebruik daarvan vir assessering. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App